BEHEERLIGGAAM

Die beheerliggaam bestuur en beheer die Laerskool Newtonpark (hierna vernoem as “die skool”) as regspersoon in die ooreenstemming met die bepalings van die Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Wet nr 84 van 1996) en die Oos-Kaap Skolewet (Wet nr 1 van 1999) en toepaslike regreëls  en bepalings, nasionale en provinsiale wetgewing en die bepalings van hierdie Grondwet.

ONS SKOOL SE BEHEERLIGGAAMSLEDE:

Mnr. J.J. Pienaar

Mev. Chrisna Barnard

Mnr. Stefan Els

Mev. Lizé Austin

Mej. Tiani Chantler

---------------------------------------------------------------------

Mnr. Kosta Camarinos

Mnr. Werner van Mosseveld

Mev. Nina van Wyk

Mnr. Antonie Wolmerans